Rom 1:20 God in die Mopaniwurm

Loading player...
Vandag gesels ons met Natuurwetenskaplike, Izak de Villiers Louw oor die sappige Mopaniwurm want Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So ons gaan soek wat die Here omtrend Homself openbaar het in 'n harige eetbare wurm...
17 May 2021 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer - kerm en kla

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Kerm en Kla” uit 1 Thess 5:18
2 Jul 1AM 4 min