Oupa Pilane trek te velde teen aangaande MTPA-staking

Loading player...
Die onwettige staking deur werknemers van die MTPA duur vandag, na 11 dae, steeds voort.
Hul kantore en reservate is vanaf verlede Dinsdag gesluit.
Lede van Nehawu het verskeie eise aan die MTPA-bestuur gestel.
Woordvoerder van die agentskap, Kholofelo Nkambule sê hulle wag op terugvoer van die vakbond se lede oor die voorgestelde oplossings vir hul griewe.
Oupa Pilane, Mpumalanga voorsitter van Satsa, sê die staking is ongelooflik sleg vir toerisme. Hy het met Sanett daaroor gesels.
16 Apr 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min