Slaan stres vir ‘n ses

Loading player...
Stres kan positief gebruik word, sê dr. Gustav Gous, ‘n afrigter vir leiers en internasionale spreker.
Hy voer aan dat stres ‘n slegte naam gekry het, omdat mense dit dikwels met die stressors in die lewe of hul simptome daarvan, verwar.
Gous beskryf stres as waar ‘n bedreiging en reaksie mekaar ontmoet. “As jy ‘n goeie reaksie het, dan slaan jy stres vir ‘n ses,” sê hy.
Hy het sy tien beginsels oor stres met Sanett gedeel. Luister hier weer na die gesprek.
15 Apr 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Sluit aan by Amazing Race

Volgens Vrydag is dit weer tyd vir Child Welfare Nelspruit se jaarlikse Amazing Race! Nomfundo Myeza vertel meer.
16 Oct 12 min

Learn Beyond the Label hou werkswinkel

Learn Beyond the Label bied op 24 Oktober ‘n werkswinkel met ‘n indrukwekkende groep sprekers aan om ouers, onderwysers, terapeute en dokters in te lig oor ADHD en disleksie. Amanda Broodryk vertel waarom sy voel daar is so ’n groot behoefte aan bewusmaking hieroor.
15 Oct 11 min

Wip op vir Flamboyant met 'n doel

Flamboyant skool mik om 'n sandterapiekamer te installeer vir hul leerlinge. Hoof Gail van der Riet en onderwyser Jess Redfern vertel meer oor wat dit is.
15 Oct 10 min