Rom 1:20 - God openbaar in die sappige vy

Loading player...
Vandag gesels ons met Natuurkundige, Kobus Coetzee oor hoe die Here Homself openbaar het in daardie sappige vy wat ons so geniet. Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.
12 Apr 2021 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer - kerm en kla

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Kerm en Kla” uit 1 Thess 5:18
2 Jul 1AM 4 min