Ivermektien: AfriForum verduidelik waar ons staan

Loading player...
AfriForum is een van verskeie partye wat in ‘n hofgeding is met die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheid (Saphra) oor die gebruik van ivermektien vir Covid-19.
Barend Uys, hoof van navorsing by AfriForum, vertel hulle het 'n skikking bereik, maar dit is nog nie 'n hofbevel nie.
Hy het met Sanett gesels oor hoekom hulle so sterk daaroor voel dat goedkoop en veilige medisyne beskikbaar moet wees vir mense wanneer hulle die siekte opdoen.
Luister hier na die volledige gesprek:
6 Apr 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min