Sien God in die Kaapse Berglyster met Rom. 1:20

Loading player...
Vandag gesels ons met voëlkundige, Andrew Buitendach, oor Birdlife SA se voël van die jaar, die Kaapse Berglyster, en ons Rom 1:20 hom natuurlik. Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.
5 Apr 2021 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer - kerm en kla

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Kerm en Kla” uit 1 Thess 5:18
2 Jul 1AM 4 min