Amelia Martin van Bible Art Missions

Loading player...
Janine gesels met Amelia Martin van Bible Art Missions. Hulle het 'n hart om die Bybel toeganklik te maak vir kinders, om sodoende in hulle huise te kom met die evangelie! Om hierdie moontlik te maak doen hulle in April 'n Bybelwedloop (die Kids SA Bible Run) en ons gesels oor hulle planne.
31 Mar 2021 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer - kerm en kla

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Kerm en Kla” uit 1 Thess 5:18
2 Jul 1AM 4 min