Rom 1:20 - God in El Nino/ La Nina

Loading player...
Vandag gesels ons met 'n Geomorfoloog, Liezel Rudolph oor die El Nino en La Nina weersverskynsel & dan Rom 1:20 ons dit! Uiters interessant! Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.
15 Mar 2021 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer - kerm en kla

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Kerm en Kla” uit 1 Thess 5:18
2 Jul 1AM 4 min