KOPSKUIF - Dr. Marlene le Roux besin oor 2021

Loading player...
27.02.2021 - Gas: Dr Marlene le Roux
Posisie: Voorsitter van die direksie van die ATKV-MSW, Uitvoerende bedryfshof van die Kunstekaapteater Organisasie/Instansie/Besigheid: ATKV-MSW & Kunstekaapteater
Onderwerp: Dr. Marlene le Roux besin oor 2021.
27 Feb 2021 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min