Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
905 Episodes
180 – 200

Lynette Beer - JESAJA 41:10

Moenie bang wees nie, want Ek is by jou. Moenie ontsteld word nie, want Ek is jou God. Ek maak jou sterk en wil jou help. Ek laat jou oorwin met my regterhand wat mense red. JESAJA 41:10 NLV
23 Mar 11PM 1 min

Benescke Jv Rensburg - EKSODUS 15:2

My krag en my sterkte kom van die Here. Hy gee my die oorwinning. Hy is my God. Ek wil Hom loof. Hy was my voorouers se God. Ek wil sy Naam verhoog. EKSODUS 15:2 NLV
20 Mar 11PM 1 min

Lucio Basson - ROMEINE 3:24

Maar nou spreek God ons in sy genade vry op grond van die verlossing wat Christus Jesus vir ons verkry het – en dit sonder enige verdienste van ons kant. ROMEINE 3:24 NLV
19 Mar 11PM 1 min

Mariette Loubsher - Psalms 68:36

Almal bewe as Hy uit sy woonplek kom! Hy is Israel se God, Hy maak sy kinders sterk. Hy sorg vir elkeen wat voor Hom buig. God moet geloof word, nou en vir altyd! Psalms 68:36 DB
16 Mar 11PM 1 min

Lynette Beer - HEBREËRS 4:16

Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word. HEBREËRS 4:16 AFR53
12 Mar 11PM 1 min

Gretha Wiid - HEBREËRS 13:9

Pas op dat julle nie meegesleur word deur die bekoring van allerlei vreemde idees nie. Dit is goed om deur God se genade versterk te word en nie deur die nakoming van kos voorskrifte, wat in elk geval vir dié wat dit nagekom het, niks gebaat het nie. HEBREËRS 13:9…
11 Mar 11PM 3 min

Gretha Wiid - II TIMÓTHEÜS 1:9

Ons is gered en geroep het met 'n heilige roeping, nie volgens ons werke nie, maar volgens sy eie voorneme en genade wat ons van ewigheid af in Christus Jesus geskenk is. II TIMÓTHEÜS 1:9 AFR53
10 Mar 11PM 3 min

Peter Kotze - JESAJA 55:7

Laat die goddelose sy weg verlaat en die kwaaddoener sy gedagtes; en laat hy hom tot die Here bekeer, dan sal Hy hom barmhartig wees; en tot onse God, want Hy vergeef menigvuldig. JESAJA 55:7 AFR53
5 Mar 10PM 2 min

Erastus Beukes - II KORINTHIËRS 12:9

My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon. II KORINTHIËRS 12:9 AFR53
4 Mar 10PM 2 min

Lynette Beer - EFÉSIËRS 2:8

Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God. EFÉSIËRS 2:8 AFR53
3 Mar 10PM 1 min

Rouchelle Liedemann - Jakobus 4:8

Nader tot God, dan sal Hy tot julle nader. Reinig julle hande, sondaars, en suiwer julle harte, dubbelhartige! Jakobus 4:8 AFR20
27 Feb 10PM 1 min

Gretha Wiid - JOHANNES 14:20

Op daardie selfde dag sal julle goed weet dat Ek in ’n hegte verhouding met my Vader leef, en julle met My, en Ek met julle. JOHANNES 14:20 NLV
26 Feb 10PM 3 min

Peter Kotze - 2 Petrus 1:4

Toe Hy dit gedoen het, het Hy boonop die wonderlikste en die grootste beloftes aan ons gegee. Sy doel met hierdie hemelse geskenke is om julle in staat te stel om nee te kan sê vir elke versoeking. 2 Petrus 1:4 DB
25 Feb 10PM 1 min

Mariette Loubser - GALASIËRS 2:20

Ek leef nie meer nie, maar Christus lewe in my. Die lewe wat ek nou op aarde leef, leef ek deur geloof in die Seun van God. GALASIËRS 2:20 NLV
24 Feb 10PM 1 min

Lynette Beer - Jakobus 4:8

Nader tot God, dan sal Hy tot julle nader. Reinig julle hande, sondaars, en suiwer julle harte, dubbelhartige! Jakobus 4:8 AFR20
23 Feb 10PM 2 min
180 – 200