GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,549 Episodes
80 – 100

#DieGROOTBrekfis Louie Giglio

Louie Giglio se onderhoud met Charonike Nel op die vooraand van hulle besoek na SA gemis? Luister gerus weer hier.
28 Jan 17 min

#DieGROOTBrekfis Errol Musk

Pa van Elon Musk, die wereld se rykste man, Errol Musk, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor Elon se grootwordjare, Elon se betrokkenheid by VSA politiek en of ons ooit sal sien dat Elon sy besighede sal begin uitbrei na SA. Luister gerus weer hier.
22 Jan 32 min
80 – 100