Radio Rosestad Rosestad Godsdiens

Rosestad Godsdiens

Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Daily Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
832 Episodes
20 – 40

Sondagaand Erediens - Ds Dirk Meijer

EKSODUS 33 18Toe sê Moses: “Laat ek tog net u magtige verskyning sien!” 19Maar die Here sê: “Ek sal al my voortreflikheid voor jou laat verbykom en Ek sal die Naam ‘die Here’ vir jou uitroep, want Ek betoon genade aan wie Ek genade wil betoon en Ek ontferm My…
10 Aug 1PM 31 min

Sondagoggend Erediens - Ds Dirk Meijer

1 KORINTIËRS 1 1Van Paulus, wat deur die wil van God geroep is om 'n apostel van Christus Jesus te wees, en van die broer Sostenes. 2Aan die gemeente van God in Korinte, wat Hy vir Hom in Christus Jesus afgesonder en geroep het om aan Hom te behoort, en…
10 Aug 3AM 27 min

Saterdag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer

SPREUKE 5 1My seun, slaan ag op die wysheid wat ek jou leer, luister na my goeie raad. 2Dan sal jy self ook met oorleg kan optree en met die nodige kennis praat. 3Die slegte vrou se lippe drup van die heuning, haar tong is gladder as olie, 4maar agterna…
9 Aug 2AM 18 min

Vrydag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer

SPREUKE 4 1Kinders, neem die opvoeding wat 'n vader julle gee, ter harte; slaan daarop ag, sodat julle kan leer wat insig is, 2want wat ek julle leer, is goed; moenie die onderrig wat ek gee, versmaai nie. 3Ek was ook eenkeer 'n kind, my moeder se oogappel, haar enigste…
8 Aug 2AM 15 min

Donderdag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer

SPREUKE 4 1Kinders, neem die opvoeding wat 'n vader julle gee, ter harte; slaan daarop ag, sodat julle kan leer wat insig is, 2want wat ek julle leer, is goed; moenie die onderrig wat ek gee, versmaai nie. 3Ek was ook eenkeer 'n kind, my moeder se oogappel, haar enigste…
7 Aug 2AM 14 min

Woensdag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer

SPREUKE 1 1Spreuke van Salomo seun van Dawid, koning van Israel. 2Dié spreuke is bedoel om mense wysheid te leer en hulle te onderrig sodat hulle sal weet wanneer iemand verstandig praat. 3So sal hulle 'n behoorlike opvoeding ontvang en 'n sin vir regverdigheid, reg en billikheid. 4Wie nog nie…
6 Aug 2AM 15 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer

SPREUKE 1 1Spreuke van Salomo seun van Dawid, koning van Israel. 2Dié spreuke is bedoel om mense wysheid te leer en hulle te onderrig sodat hulle sal weet wanneer iemand verstandig praat. 3So sal hulle 'n behoorlike opvoeding ontvang en 'n sin vir regverdigheid, reg en billikheid. 4Wie nog nie…
5 Aug 2AM 15 min

Maandag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer

SPREUKE 1 1Spreuke van Salomo seun van Dawid, koning van Israel. 2Dié spreuke is bedoel om mense wysheid te leer en hulle te onderrig sodat hulle sal weet wanneer iemand verstandig praat. 3So sal hulle 'n behoorlike opvoeding ontvang en 'n sin vir regverdigheid, reg en billikheid. 4Wie nog nie…
4 Aug 2AM 11 min

Dinsdag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn

FILIPPENSE 2 Die voorbeeld van Jesus Christus 5Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: 6Hy wat in die gestalte van God was, het sy bestaan op Godgelyke wyse nie beskou as iets waaraan Hy Hom moes vasklem nie, 7maar Hy het Homself verneder deur…
29 Jul 2AM 14 min

Sondagaand Erediens - Past Bernard van der Vlies

JOHANNES 17 14Ek het u woord aan hulle gegee, en die wêreld haat hulle, omdat hulle nie tot die wêreld behoort nie, net soos Ek ook nie tot die wêreld behoort nie. 15Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld moet wegneem nie, maar dat U hulle van die…
27 Jul 1PM 28 min

Sondagoggend Erediens - Past Bernard van der Vlies

LUKAS 10 Die barmhartige Samaritaan (Matt. 22:34-40; Mark. 12:28-34) 25Daar was 'n wetgeleerde wat aan Jesus 'n strikvraag wou stel. Hy staan toe op en vra: “Meneer, wat moet ek doen om die ewige lewe te verkry?” 26Jesus sê vir hom: “Wat staan in die wet van Moses geskrywe? Wat…
27 Jul 3AM 29 min

Saterdag Oggenddiens - Past Bernard van der Vlies

JOHANNES 18 36“My koninkryk is nie van hierdie wêreld nie,” antwoord Jesus. “As my koninkryk van hierdie wêreld was, sou my onderdane geveg het sodat Ek nie aan die Jode uitgelewer sou word nie. Maar nou is my koninkryk nie van hier nie.”
26 Jul 2AM 14 min

Vrydag Oggenddiens - Past Bernard van der Vlies

JOHANNES 18 uitgelewer het. Wat het jy gedoen?” 36“My koninkryk is nie van hierdie wêreld nie,” antwoord Jesus. “As my koninkryk van hierdie wêreld was, sou my onderdane geveg het sodat Ek nie aan die Jode uitgelewer sou word nie. Maar nou is my koninkryk nie van hier nie.”
25 Jul 2AM 15 min
20 – 40