Kosmos 94.1 Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.
Daily Afrikaans South Africa Arts
349 Episodes
20 – 40

JP Nel gesels met Estie Schreiber oor ystertekort

Hierdie week gesels JP Nel met Estie Schreiber oor die impak van ystertekort en hoe dit jou gesondheid kan beïnvloed. Hulle bespreek ook Bio-Strath Iron tablette, beskikbaar by apteke, wat help om jou ystervlakke aan te vul. Vir enige vrae, stuur ‘n epos aan info@sanatural.co.za .
29 Oct 2025 4AM 14 min

Maak Spore – Elmero Strauss gesels met Willem de Jager

Elmero Strauss gesels met Willem de Jager van Stampriet, eienaar van Hartland Farming 🌾🐄, musikant en liedjieskrywer ✍️🎶 met ’n storie wat diep wortels het 🌱. Sy lewe is ’n lied van grond, geloof en drome wat groei.🌻 Maak Spore is moontlik gemaak deur: Jakkals Vellies Namibia
28 Oct 2025 7AM 5 min

Estie Schreiber gesels oor Oxiprovin

💊 Jean-Louis Knouwds het hierdie week met Estie Schreiber gesels oor Oxiprovin – een van die belangrikste aanvullings wat elke volwassene daagliks benodig! 🌿✨ 👉 Vir meer inligting, besoek: www.oxiprovin.co.za 💚 Oxiprovin is beskikbaar as kapsules by apteke regoor Namibië. 📩 Kontak hulle via Facebook (Oxiprovin) of stuur ’n epos…
22 Oct 2025 3AM 12 min

Estie Schreiber gesels oor die niere

Estie Schreiber gesels oor die niere – die susterorgane van die lewer. Het jy geweet dat 12% van die wêreldbevolking aan kroniese nierversaking ly, en baie weet dit nie eens nie? Wat is die simptome en wat veroorsaak dit? Probeer A. Vogel Nephrosolid – beskikbaar by apteke sonder voorskrif. Vir…
8 Oct 2025 4AM 8 min

Estie Schreiber gesels oor die niere en blaas!

Jou niere en lewer werk hand aan hand saam om die liggaam gesond te hou. Laas week het hulle oor die lewer gesels, die week gesels hulle oor die niere. Die produk A. Vogel Nephrosolid kan ondersteun. Beskikbaar by jou naaste apteek. Vir meer inligting besoek: www.avogel.co.za of stuur vir…
17 Sep 2025 3AM 11 min

Elmero Strauss gesels met Sanet Prinsloo!

Hierdie week plaas ons die kollig op Sanet Prinsloo! Sy is nie net ’n talentvolle sjef nie, maar ook ’n mentor, leier en inspirasie vir jong kosmakers in Namibië. As voormalige president van die Namibiese Sjefvereniging 🇳🇦, trap sy nuwe spore in die kulinêre wêreld – met passie, trots en…
16 Sep 2025 7AM 9 min

Jean-Louis gesels met Michelle McLean

Die Namibiese sakevrou en voormalige Mej. Heelal, Michelle McLean, pryk opnuut lewensgroot op die Nasdaq-advertensiebord in Times Square, New York nadat die International Association of Top Professionals (IAOTP) haar as Top Global Business Woman of the Year in Tourism & Investment aangewys het! Sy sê sy is ongelooflik trots 🎉…
16 Sep 2025 1AM 7 min

Estie Schreiber gesels oor die Galblaas!

Estie Schreiber gesels oor die galblaas! Jou lewer en kolon werk saam – hoe pas al drie organe inmekaar? Watter tekens dui daarop dat jou lewer hulp nodig het? Die produk A. Vogel Boldocynara kan ondersteun. Beskikbaar by jou naaste apteek. Vir meer inligting en om alles oor die tekens…
10 Sep 2025 4AM 11 min

Anette Rheeder gesels oor die verteringskanaal

Anette Rheeder gesels oor die verteringskanaal en die positiewe invloed van A.Vogel Molkosan op hierdie stelsel. A.Vogel Molkosan is in 200 en 500ml bottels beskikbaar, oorspronklik of bessie gegeur – kyk gerus in jou plaaslike apteek. Vir meer inligting – besoek gerus die Living Naturally webwerf of stuur jou epos…
3 Sep 2025 3AM 9 min

Marcel Theron gesels met Anthony Boucher oor identiteitsdiefstal

Wat is identiteitsdiefstal en hoe kan jy dit keer? Marcel Theron gesels met die hoof van Mike Bolhuis se kubermisdaad-eenheid, Anthony Boucher. Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld, ekonomiese en kubermisdade, gee insig op Kosmos 94.1
27 Aug 2025 7AM 7 min

Anette Rheeder gesels oor die niere

Hierdie week gesels Anette Rheeder oor die belangrike rol wat jou niere speel, hoe delikaat hulle is, en waarom – en veral wie – baat vind daarby om hul niere te ondersteun met A.Vogel Nephrosolid. A.Vogel Nephrosolid is slegs in druppelvorm beskikbaar by jou naaste apteek. Vir meer inligting, besoek…
27 Aug 2025 3AM 11 min

Marcel Theron gesels met Philip Shangadi

Philip Shangadi is 'n belowende atleet 🏅 wat gekies is om in Brasilië Namibië te verteenwoordig in gewigstoot💪🥇. Marcel Theron van Kosmos 94.1 🎙️ gesels met hom en vind bietjie meer uit oor die prestasie.
21 Aug 2025 6AM 5 min
20 – 40