Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,949 Episodes
1920 – 1940

ToekomsVenster: Die derde tiende

Here, baie dankie vir die beginsel wat vasgevang is in die gee van die Ou Testamentiese tiendes. Help my om dit ook vandag in my offers toe te pas.
22 Feb 2018 3AM 3 min

ToekomsVenster: Die tweede tiende

Here, met my offer sê ek dankie vir al die goeie gawes wat ek van U ontvang. Help my asseblief om gehoorsaam te wees aan U stem wanneer U met my praat oor my offers.
21 Feb 2018 3AM 3 min

ToekomsVenster: Die kerk en geld

Here, baie dankie dat ek U met my offers kan dien om so U koningkryk op die aarde te vestig. Ek bid dat my offergawe op vrugbare grond sal val om ook so 'n verskil in iemand se lewe te maak.
12 Feb 2018 3AM 3 min

ToekomsVenster: Jesus en materialisme

Here, help my asseblief om verantwoordelik te wees met my materiële besittings en geld. Ek wil betroubaar wees met my besittings en geld.
8 Feb 2018 3AM 4 min

ToekomsVenster: Proporsionele offers

Here, die uitdagings van ons tyd maak my soms bang. Ek bid dat U my sal help om nie fokus te verloor nie, maar dat ek my oog elke dag op U sal hou.
7 Feb 2018 3AM 4 min

ToekomsVenster: Genadegawe

Baie dankie Here dat, alhoewel U ryk was, U ter wille van my arm geword het, sodat ek deur U armoede ryk kon word. Lei my asseblief met my genadegawes om ook so uitdrukking aan U genade te gee.
6 Feb 2018 3AM 4 min

ToekomsVenster: Skatte in die hemel

Here, baie dankie vir die voorreg om skatte in die hemel bymekaar te kan maak. Help my asseblief om gehoorsaam te wees aan U.
2 Feb 2018 3AM 4 min
1920 – 1940