Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,949 Episodes
1900 – 1920

ToekomsVenster: Wat is in jou hand?

Dit mag beskeie en onmagtig voorkom maar in die hande van God as werktuig van gehoorsaamheid en waagmoed gebeur die onmoontlike.
29 Mar 2018 10AM 3 min

ToekomsVenster: Wat is jou naam?

Die Bybel sê dat God ons nuwe name gee. Neem afskeid van die ou naam wat jou lewensloop sonder God beskryf en omarm die nuwe wat God aan jou gee.
28 Mar 2018 10AM 3 min

ToekomsVenster: Waarom is jy kwaad?

Afguns en jaloesie is afgryslik en dodelik. Dit laat 'n mens alle perspektief verloor hoe langer jy dit koester en in jou hart laat woning maak.
23 Mar 2018 5AM 4 min

ToekomsVenster: Waar is jou broer?

Het jy iewers die verantwoordelikheid wat jy instinktief aangevoel het verwaarloos en jou broer iewers langs die pad verloor, selfs wreed weggestoot en vervreem?
22 Mar 2018 4AM 3 min

ToekomsVenster: Wie het vir jou gesê?

Ek wonder of jy ook vandag die stem van die Here hoor. Hoe het jy te wete gekom dat jy kaal is? Het jy van die vrug geëet waarvan ek jou uitdruklik beveel het om dit nie te doen nie?
21 Mar 2018 4AM 3 min

ToekomsVenster: Die kerk en die tiende

Here, baie dankie vir die talle voorbeelde in die Ou Testament van hoe Israel hul materiële besittings gebruik het om U te dien. Help my asseblief om die beginsels wat daarin vasgevang is met liefde en getrouheid ook in my lewe toe te pas.
16 Mar 2018 4AM 4 min

ToekomsVenster: Geld in die huis

Here, ek besef dat U die enigste en ware bron van voorsiening is. Baie dankie dat U daagliks aan my brood voorsien. Help my ook deur die moeilike finansiële fases. Dankie dat ek ook 'n instrument in U hand kan wees om die koningkryk van God op aarde te vestig.
14 Mar 2018 4AM 3 min

ToekomsVenster: Christus en geld

Baie dankie Here vir die wonderlike lesse wat U my leer rondom geld. Help my asseblief om al die waarhede rakende geld en besittings met getrouheid na te kom.
9 Mar 2018 3AM 3 min

ToekomsVenster: Waarhede rondom offergawes

Here, baie dankie vir elke geleentheid wat ek het om vir U offergawes te kan bring. Ek bid dat my offergawes op goeie grond sal val en dat U liefde ook so sigbaar sal word aan almal.
7 Mar 2018 3AM 3 min
1900 – 1920