ToekomsVenster: Dis aangrypend en eg

Loading player...
As nuwe Testamentiese gelowiges weet ons dat die prys betaal is. Ons kan vrykom as ons net bereid is om ons volledig op God en sy genade te verlaat.
22 Oct 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min