Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,949 Episodes
1780 – 1800

ToekomsVenster: Te midde van beproewing

Dit is die verhale van mense wat te midde van erge beproewing vas bly staan het in die geloof wat ’n mens se verbeelding aangryp. Jakobus stapel die vrug van geloof te midde van beproewings op mekaar: geloof, volharding, geestelike rypheid, geen tekortkoming nie.
3 Sep 2018 10AM 3 min

ToekomsVenster: Nie die laaste woord nie

Mag jy nuwe ruimtes betree namate jy op die weg van heiligmaking vorder. Mag jy die leiding van die Heilige Gees ken en daarby inval. As hierdie reis vir jou iets beteken het, vertel ander ook daarvan
17 Aug 2018 9AM 4 min

ToekomsVenster: Stukkend en verleë

Moenie met sonde speel nie. Genade is nie ’n vrypas om daarmee aan te hou nie. Bely dit opreg en bid vir die krag om daadwerklik daarmee op te hou. Die Gees sal jou help.
17 Aug 2018 9AM 4 min

ToekomsVenster: God het gehoor!

Gebed: Here, dankie vir families en gesinne. Dankie vir gemeenskapsbande. Dankie vir verbondenheid en behoort.
17 Aug 2018 9AM 4 min

ToekomsVenster: As familie teleurstel

Gebed: Dankie dat U my nog ’n kans gegee het. Somtyds stel my eie mense my ook erg teleur. Help my om dan nie te vergeet wat U moes verduur nie. Amen.
17 Aug 2018 9AM 3 min

ToekomsVenster: Ek soek na meer

Waag dit om hierdie gebed van Jabes in geloof te bid. Jy sal verbaas staan oor wat die Here met jou in gedagte het.
17 Aug 2018 9AM 3 min

ToekomsVenster: Soos die golwe van die see

Dis nog nie ’n realiteit nie, maar jy tree op asof dit reeds gebeur het. Ons praat nie van voortvarendheid nie, maar ’n geankerdheid in die Woord en wil van die Here.
17 Aug 2018 9AM 3 min
1780 – 1800