ToekomsVenster: Petrus sal Jesus verloën

Loading player...
Jesus wil vir Petrus en die ander wys wat genade beteken, hoe aangewese hulle is op God se bystand, hoe ellendig klein, nietig en onbeholpe hulle in eie krag is, hoe nodig die latere vervulling met die Heilige Gees was, hoe groot Hy is en hoe belangrik en strategies hulle deel vorm van God se plan vir hierdie wêreld.
21 May 2019 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min