ToekomsVenster: Pilatus lewer Jesus oor om gekruisig te word

Loading player...
Hoe tragies. Die wil van mense of die wil van God. Hoe dikwels kies die wêreld steeds so. Dalk ek en jy ook.
27 May 2019 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min