Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,216 Episodes
4700 – 4720

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die wisselkoers, die olieprys, asook Sanlam en Absa se handelsverslae.
7 Dec 2022 11AM 5 min

Markoorsig

Amelia Moorgenrood, aandelemakelaar by PSG Konsult gesels oor Nedbank se handelsverklaring en die brandstofprys wat styg.
6 Dec 2022 11AM 8 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor staatseffekte en die mark se reaksie op politieke skandale.
5 Dec 2022 11AM 6 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
2 Dec 2022 11AM 21 min

Senwes se omset groei skerp

Francois Strydom, uitvoerende hoof van Senwes gesels oor of die voortdurende reën kommer skep, hul winsverslag en sy vooruitsigste vir die volgende ses maande en jaar.
2 Dec 2022 11AM 6 min
4700 – 4720