Die bekende verhoudingskenner en denkleier oor menslike gedrag, Lynette Beer, deel weekliks haar inspirerende gedagtes. “Relationships, are the alpha and omega of being human.” – Lynette Beer
23 Oct 2021
75 episodes
Afrikaans Personal Journals
Immer wes, geskryf deur Irma Joubert en uitgegee deur Penguin Random House, gaan oor Hildegard, ’n dogtertjie uit die Oos-Pruisiese adel wie se lewe deur twee Wêreldoorloë, ’n ongelukkige huwelik, verlies en ontworteling gevorm word. Haar pad lei uiteindelik via Suid-Afrika na Duitswes (later Namibië), waar sy saam met haar…
In10tional – Hungry for Life saam met Rudi Geldenhuys en Janine Do Cabo is 'n inspirerende Christelike radioprogram wat luisteraars toerus om doelbewus te leef deur tydlose Bybelse beginsels en praktiese Christelike lewensafrigting. Die program help mense om God se waarheid toe te pas in die alledaagse uitdagings van die…
19 Oct
11 episodes
Afrikaans Religion & Spirituality · Kids & Family
Die boek, "Inkommers", deur Hans du Plessis, word voorgelees en opgeneem deur Maroela Media. Dit word deur die uitgewer as ʼn eietydse verhaal beskryf. ʼn Kroniek van die Afrikaners – die familie, nie die volk nie – wat al van die Groot Trek se dae af wydsbeen oor die vuil…
28 Nov 2023
20 episodes
Afrikaans Read by Su-an Müller-MaraisDrama · History
Alta Strauss, 'n motiveringspreker, skrywer en sanger, glo dat die lewe bedoel is om ten volle geleef te word en dat God ons geskape het om te floreer, nie net om te oorleef nie. Maar hoe maak ons dit 'n werklikheid? Watter stappe moet ons neem om voluit te leef,…
12 Oct
72 episodes
Afrikaans Christianity · Christianity
Inspirasie saam met Lynette Beer is 'n klein, maar kragtige potgooi op Radio Kansel tydens Goeie Nuus Tyd elke Donderdag oggend. Dit is een van ons luisteraar se hoogtepunte van die week. Onderwerpe fokus meestal op verhoudings, met God, mekaar, en self.
22 Oct
297 episodes
Afrikaans Christianity · Relationships
The John Deere Africa podcast series gives listeners a chance to hear from people, which typically relate to John Deere and/or the business of agriculture.
28 Nov 2020
26 episodes
Afrikaans Business · Management
Jou lyf – ‘n Afrikaanse Potgooi oor Gesondheid. In die digitale wêreld van vandag kan mens alle antwoorde op Google kry, maar kan jy dit in Afrikaans altyd suksesvol doen? Nikki van der Linde, Babette Labuschagne en Dr. Karen Minnaar is hier om jou te help met die vroulike liggaam…
17 Aug 2025
31 episodes
Afrikaans Health & Fitness · Health & Fitness
Podcasts from JouRadio's programming and interviews as heard on-air. JouRadio is a local Polokwane radio station broadcasting on 91.0 fm and on www.jouradio.co.za. We are the heartbeat of Polokwane!
30 Jul
134 episodes
Afrikaans Society & Culture · Music Interviews
KI(ltuur) is die Kultuurtuiste se podsending oor die kruispunt tussen kunsmatige intelligensie en kultuur. Ons ondersoek die impak van KI op alles van ons erfenis en Afrikaanse musiek tot toerisme, joernalistiek, media en ledebestuur. Prakties, nuuskierig en soms uitdagend – ons vra hoe ons KI kan gebruik om ons kultuur…
2 Oct
1 episodes
Afrikaans Society & Culture · Education
Van politiek tot polimiek, en van nuwe perspektiewe tot aweregse menings – Colene en Matthys laat niks ongesê nie. Saam met kundiges en ander lekker en interesante mense pak hulle die onderwerpe aan wat ons wêreld vorm. Elke Woensdag iets nuuts. Kom KLETS Saam! Word deel van die gesprekke wat…
21 Oct
263 episodes
Afrikaans Explicit Society & Culture · News Commentary
Koffiedate met Phillipine is 'n program wat elke Woensdag tussen 09:00 en 11:00 op Radio Kaapse Kansel uitgesaai word, en dit bied luisteraars die kans om die rykdom van Suid-Afrika se gemeenskappe deur die oë van ander te ervaar. Tydens hierdie intieme sessies, sal Phillipine jou op 'n reis neem…
Welkom by Kopskuif, jou bron van insiggewende gesprekke oor onderwys! Hierdie program bied ‘n platform waar alle rolspelers in die onderwysbedryf, van skoolhoofde tot leerders, ouers, onderwyskundiges en ander belanghebbendes, hul perspektiewe en ervarings kan deel. Elke episode bied die kans om te leer hoe onderwys nie net die verantwoordelikheid…
17 Oct
332 episodes
Afrikaans Education · Christianity
“Krag van die Bybel” is ’n diepgaande en inspirerende podcast wat jou lei deur die rykdom van God se Woord. Elke episode ondersoek Bybeltekste, die leer van Jesus, en die wysheid van die eerste dissipels, met ’n fokus daarop hoe hierdie woorde vandag ons lewens kan beïnvloed. Ons bespreek die…
15 Mar
69 episodes
Afrikaans Christianity
100 – 120
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.