Help! Ek brand uit!

Loading player...
Johann gesels met lewensafrigter, Wilhelm Lombard, oor Uitbranding. Statistieke bewys, 90% plus van ons Suid-Afrikaners bevind hulle in een of ander fase van uitbranding, so dit is iets wat ons verseker moet aanspreek, of daar lê donker dae vir ons voor.
19 Feb 2021 3AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler: Die Heilige Gees lei ons nou

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe die Heilige Gees ons vandag lei uit Handelinge 15.
31 Mar 10AM 6 min