Mindset Motivation

Loading player...
Johann het 'n heerlike gesprek met Antoinette Steyn oor "Mindset motivation". Sy spesialiseer in "teëspoed intelligensie" en ons gesels ook oor hoe sy haar sosiale media platvorm gebruik om by die mense uit te kom in hierdie geïsoleerde tye.
16 Feb 2021 11PM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler: Die Heilige Gees lei ons nou

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe die Heilige Gees ons vandag lei uit Handelinge 15.
31 Mar 10AM 6 min