ToekomsVenster: Om soos Jesus te word

Loading player...
Wie met ons te doen het moet die geur van die lewe tot die lewe ruik, nie ʼn doodsgeur nie. Wierook wat vir God gebrand word, sê die teks iewers.
29 Jan 2021 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min