Nuelight en die musiekindustrie vandag

Loading player...
Julita Kok is 'n bekende in die musiekindustrie in Suid Afrika en ook betrokke by Worship South Africa, 'n aanbiddingsbeweging wat baie van die aanbiddingsleiers in SA betrek by aanbidding oor ons land. Ons het baie om by haar te leer vandag.
26 Jan 2021 11PM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler: Die Heilige Gees lei ons nou

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe die Heilige Gees ons vandag lei uit Handelinge 15.
31 Mar 10AM 6 min