Stephan Cloete van "Stellenbosch Gemeente"

Loading player...
Johann gesels met Stephan Cloete van "Stellenbosch Gemeente" oor sy liedjie "See You" vanaf die album Space Between oor hoe ons as Christene die nood en die mens agter die nood kan miskyk.
22 Jan 2021 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler: Die Heilige Gees lei ons nou

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe die Heilige Gees ons vandag lei uit Handelinge 15.
31 Mar 10AM 6 min