Donna Bothma oor babas, dwelms, huwelik ens ens

Loading player...
Jy kan nie glo waardeur een mens in een leeftyd kan gaan nie, en hoe die Here jou hart kan skuif in die proses nie. Donna Bothma vertel haar getuienis met die hoop dat jy ook in jou donkerste tye aan Sy hand kan bly vashou.
22 Jan 2021 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler: Die Heilige Gees lei ons nou

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe die Heilige Gees ons vandag lei uit Handelinge 15.
31 Mar 10AM 6 min