Jong skrywer duik tienerdieptes in met jeugfiksiedebuut

Loading player...
Joha van Dyk het in ʼn onderhoud met Maroela Media vertel hoe haar liefde vir blokkiesraaisels gelei het tot die kies van karaktername in haar debuutroman 'Branderjaer'.
15 Jan 2021 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Afrikaanse kunslied op ligte wyse gevier

“As ons net die argaïese kunslied vir ʼn uur en ʼn half sou doen, sou dit vir my en die meeste liefhebbers van klassieke musiek heeltemal te swaar gewees het.”
26 Feb 15 min