Mankele maak Dinsdag weer oop

Loading player...
Dis amptelik: Mankele Mountain Biking maak Dinsdag weer oop.
Dié welbekende bestemming vir avontuur in die Laeveld het in Oktober sy deure gesluit.
Dit is nou deur GZ Adventures oorgeneem.
Vandaf 15 Desember sal kamp, wêreldklas bergfietsry en ‘n magdom ander avontuurlustige aktiwiteite weer by hierdie ikoniese venue beskikbaar wees.
Iain Gunn, GZ Adventures se bemarkingsbestuurder, beloof alles wat Mankele gebied het, en ‘n paar verrasssings daarby.
10 Dec 2020 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min