ToekomsVenster: Die Here maak nie foute nie

Loading player...
Ongeregtigheid word gestraf. God slaap nie het die ou mense gesê. Trouens dit is die boodskap van Ps. 121, nie waar nie? Daar kom ʼn dag van afrekening.
1 Dec 2020 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min