Mpumalanga-leerling sterf by skool na Jojo-tenk op haar val

Loading player...
‘n Graad 6-leerling van die Gekombineerde Skool Bankfontein is vanoggend dood, na ‘n Jojo-tenk by die skool glo op haar geval het.
Die skool is in die Steve Tshwete-munisipalitiet geleë .
LUR vir die Mpumalanga departement van onderwys, Bonakele Majuba, sal Donderdag die skool en die dogter se familie besoek.
Volgens woordvoerder, Jasper Zwane, is hy hoogs ontsteld oor die voorval.
Sy departement is opdrag gegee om die omstandighede te ondersoek.
25 Nov 2020 9AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min