ToekomsVenster: Die winter gaan ook verby

Loading player...
Dit bly nie altyd winter nie. As jy tans worstel en wonder, weet dat God jou nie oorgelewer het aan jou eie omstandighede nie.
6 Nov 2020 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min