3 November 2020

Loading player...
Tydens hierdie aflewering van Met hart & siel gesels Christine Ferreira met skrywer, Maretha Maartens, oor ‘n splinternuwe roman uit haar pen, sy gesels ook met Tanja (skuilnaam) oor wie Maretha se verhaal handel en daarna vertel Ingrid Wolfaardt van Prins Albert oor die gemeenskapswerk wat in dié mooi Karoo-dorpie plaasvind. Die program word afgesluit met ‘n gesprek met Nicolene Conradie oor haar boek You know where I am, oor ‘n jong man se soeke na antwoorde.
3 Nov 2020 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Stutterheim, lugbraaierwenke en 'n historiese roman

Willem en Renee de Beer vertel oor hoe die Here hul van Texas in die VSA na Stutterheim in die Oos-Kaap geroep het. Louisa Holst gee wenke vir die skep van vinnige maaltye in jou lugbraaier en skrywer Malene Breytenbach vertel meer oor haar jongste Christelike historiese roman Die vrywilligers.
24 Mar 1 hr 32 min

Die vreugde van kuns

Vanoggend gesels ons oor die vreugde van kuns. Nicolette Geldenhuys, Paula du Bois en Anel Stricker-Bessinger - al drie gelowige kunstenaars vir wie kuns nie net 'n vreugde is nie, maar ook 'n bron van genesing. Hul kom deel ook die belangrikheid van kreatiwiteit
17 Mar 1 hr 35 min

Verlies en die impak van 'n ma op generasies

Pastoor Jacques Bornman gesels oor verlies en die Woord. Prof Wentzel Coetzer vertel oor die invloed van ‘n ma op volgende generasies vanuit ‘n pastorale perspektief
3 Mar 1 hr 35 min

Skrywers en Boeke

Susan Jordaan gesels oor die jongste Christelike boeke op die Lux Verbi-publikasielys en Helena Hugo kom vertel meer oor haar jongste roman, Cara.
10 Mar 45 min

Salwing

Dr Eunice van der Merwe gesels oor die Bybelse gebruik en betekenis van salwingsolies.
24 Feb 1 hr 32 min