ToekomsVenster: Jesus gaan hier verby

Loading player...
Mag dit nooit van ons gesê word, dat toe ons mense na Jesus toe moes begelei, ons die benoude en desperate roepe gesmoor en geïgnoreer het nie.
3 Nov 2020 2AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min