#OFMKunsteklop: Die Ernest Oppenheimer Teater is reg vir Nataniel en Charl du Plessis in Nov

Loading player...
Teater bestuurder by die Ernest Oppenheimer teater in Welkom is baie opgewonde oor hul eerste vertoning na die Covid-19 lockdown wat op 13 November plaasvind. Alle Covid-19 regulasies sal gevolg word en hulle is reg om Nataniel en Charl du Plessis op die verhoog te verwelkom. Kaartjies is by die teater beskikbaar.
30 Oct 2020 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

n Viering van musikale samesyn tydens “Sister Act” op 10 September by die Odeion

“Sister Act” bring drie uitmuntende Suid-Afrikaanse musikante byeen – die fluitspeler Malané Hofmeyr-Burger, violis Zanta Hofmeyr en altviolis Jeanne-Louise Moolman. Saam beloof die drie dames ’n viering van vriendskap, musiek en die vreugde van saam optree. Malané Hofmeyr-Burger sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels…
26 Aug 5 min

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min