#OFMKunsteklop - AARDKLOP se eerste produksie vir 2020 op die verhoog

Loading player...
Met Aardklop wat vanjaar, weens die pandemie nie aangebied kon word nie, poog die fees om steeds die kunste lewendig te hou – veral in ons geliefde Potchefstroom. Vir nou word dit gedoen deur bloot enkele produksies aan te bied. Die eerste hiervan sal STEEDS DONKIE met Frank Opperman wees!
23 Oct 2020 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

n Viering van musikale samesyn tydens “Sister Act” op 10 September by die Odeion

“Sister Act” bring drie uitmuntende Suid-Afrikaanse musikante byeen – die fluitspeler Malané Hofmeyr-Burger, violis Zanta Hofmeyr en altviolis Jeanne-Louise Moolman. Saam beloof die drie dames ’n viering van vriendskap, musiek en die vreugde van saam optree. Malané Hofmeyr-Burger sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels…
26 Aug 5 min

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min