Nuwe ontwikkelings in Klerksdorp

Loading player...
Johan Oosthuizen van die Matlosana Sakekamer gesels oor hulle kospakkieprojek en vertel hoe die projek nou ‘n lewe van sy eie begin aanneem het. Klerksdorp sukkel op die oomblik met dienslewering as gevolg van vakbonde wat tans besig is om te staak. Hy brei ook uit oor ontwikkelings wat tans in die omgewing begin vorm vat en beloof om die ekonomiese klimaat te verbeter.
20 Oct 2020 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Navigating labour law compliance with Labournet

Staying on top of South Africa’s evolving labour legislation and the many compliance requirements that come with it, can be a challenge for business owners. Fortunately, expert guidance is available. Stephné Louwrens, Labour Law Manager at Labournet, joins the OFM Business Hour to unpack some of the latest labour law…
10 Mar 1AM 6 min