ToekomsVenster: Die Lam, later die Leeu

Loading player...
Wat die wêreld nou nodig het is ʼn Lam nie ʼn Leeu nie. Iemand wat dienswillig, opofferend en sorgsaam is.
15 Oct 2020 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min