Kaptein praat twee ure lank om selfdood te keer

Loading player...
‘n Jong man het gister ure op Rob Ferreira-hospitaal se dak gedreig om selfdood te pleeg.
Die Mpumalanga Valke se kaptein Dineo Sekgotodi, het in haar hoedangheid as onderhandelaar ingegryp.
Sy kon hom na amper twee ure oortuig om van die dak af te klim.
Sekgotodi sê hy is aanvanklik opgeneem nadat hy probeer selfdood pleeg het.
Hy is nou weer opgeneem vir observasie. Maatskaplike werkers sal hom voortaan ook help.
15 Oct 2020 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min