ToekomsVenster: God se beloftes is anders

Loading player...
Byt vas want God het jou nie vergeet nie. Dit mag middernag wees en die slaap bly jou ontwyk, maar jy is halfpad. Moenie nou opgee nie!
9 Oct 2020 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min