Klanktoets - Bonnie Jackson met "Lost"

Loading player...
Doen jouself 'n guns en luister na hierdie gesprek en vat dit ook daai een stap verder en kyk of jy haar musiek in die hande kan kry, sy gesels oor haar enkelsnit, "Lost".
8 Oct 2020 2PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Van Karoo-stilte tot Japanse neon: ’n wêreld van kontraste op Leef Jou Reis

In hierdie splinternuwe seisoen neem Gerrie Pretorius kykers op ’n sielryke reis deur die uiterstes van die aardbol van die historiese mysteries van Roemenië en Transilvanië, deur die kulinêre en spirituele dieptes van Japan, na die prag van Noorweë en terug na die hartjie van die Karoo. Dit is nie…
8 Apr 1PM 9 min