Uitdagings en die Here se Pad

Loading player...
Johann Els gesels met Jurie Venter oor sy hartuitdagings en die Here se pad met hom daardeur, en ook oor sy liedjie wat hy opgeneem het saam met sy broer, Andre Venter van Romanz - There Was Jesus
11 Aug 2020 6AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler: Die Heilige Gees lei ons nou

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe die Heilige Gees ons vandag lei uit Handelinge 15.
31 Mar 10AM 6 min