ToekomsVenster: So wil God oor ons getuig

Loading player...
Hou net die oë gevestig op Jesus. Hy is die Begin en die Voleinder van die geloof.
9 Sep 2020 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min