OFM Business Hour - Fountain Villa vat jou terug in tyd

Loading player...
Fountain Villa in Klerksdorp, se Wimpie Duvenhage, deel die geskiedenis van die oudste gebou in Klerksdorp in die oudste straat Noord van die Oranjerivier, wat hy en sy vrou in ‘n gastehuis en onthaal ruimte ontwikkel het. Vir hulle gaan dit nie net oor die geld nie, hulle het die plek ontwikkel om dit vir gaste en die publiek moontlik te maak om geskiedenis te herleef.
8 Sep 2020 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Navigating labour law compliance with Labournet

Staying on top of South Africa’s evolving labour legislation and the many compliance requirements that come with it, can be a challenge for business owners. Fortunately, expert guidance is available. Stephné Louwrens, Labour Law Manager at Labournet, joins the OFM Business Hour to unpack some of the latest labour law…
10 Mar 1AM 6 min