ToekomsVenster: Eendag sal ons hierdie woorde hoor

Loading player...
Daar kan geen groter oomblik wees as om die dag te beleef waarin die Here ons sal komplimenteer met ons getrouheid nie, al was selfs ons getrouheid ʼn gawe van Bo.
7 Sep 2020 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min