ToekomsVenster: Jy staan nie alleen nie

Loading player...
God, Immanuel is by en met jou. Jy is nie alleen nie. Die oorwinning is reeds behaal.
27 Aug 2020 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min