Plaaslike welsyn raak kreatief vir fondse

Loading player...
Welsynorganisasies moet weens inperking kreatief raak om fondse in te samel - aangesien hul gewone bedrywighede steeds beperk bly.
Met Nelspruit Hospice se “Reflections”-projek kan jy boonop uiting gee aan jou kreatiwiteit deur ‘n spieëlraam te koop en te versier. Dit sal later aanlyn opgeveil word.
Dit is tot 16 Oktober by Hospice se kantore in Ferreirastraat beskikbaar teen R150 elk.
Elmarie du Toit sê hulle wil graag hê dat mense ook die storie agter hul ontwerp deel.
27 Aug 2020 9AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min