Wouter Snyman se boodskap aan mans

Loading player...
Moeilike vrae en reguit antwoorde vir ons manne. Wouter Snyman het meer as 28 jaar ondervinding in die Finansiële Dienste arena. Hy is ‘n gerespekteerde persoon in die bedryf en bekend as ‘n meningsvormer en innoveerder. Wouter is ook ‘n skrywer met verskeie topverkoper boeke. Sy fokus vir die opkomende #Unstuck seminaar is om met Pa's te praat oor hulle mandaat as leier van finansies in hulle gesinne.
20 Aug 2020 11PM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: bly weg van versoeking

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Vermy versoekings.”
1 Jul 10AM 4 min

Kalaharistories: Gestuurde genademense

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Gestuurde genademense” uit 1 Sam 18:1,3.
2 Jul 11AM 6 min

Vivienne Heath - Our Father

Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today she refers to Matt 6:9-13 about “Our Father” and the reality that evokes.
1 Jul 11AM 1 min

Ds Janlu Kuyler - Hoe lyk jou geloofsgemeenskap?

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 21 met sy vraag: Hoe gaan dit met jou geloofsgemeenskap?
30 Jun 10AM 4 min