Agter geslote deure tydens grendelstaat

Loading player...
Johann Els gesels met Dr. Jerrie Bezuidenhout, 'n Psigiater van Vista Clinic, oor Suid Afrikaners se psigiese toestand agter hulle geslote deure. Maak mense dit en indien nie, wat kan help?
13 Apr 2020 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler: Die Heilige Gees lei ons nou

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe die Heilige Gees ons vandag lei uit Handelinge 15.
31 Mar 10AM 6 min