Own It - Erik Holm [Deel 1 van 5]

Loading player...
In die eerste episode van ons gesprek met akteur, Erik Holm, vind ons meer uit oor wat presies met hom in 2007 gebeur het, as jy nie met sy storie bekend is nie. Hy deel ook hoe die kunste hom die vermoë gee om emotioneel gesond te bly.
16 Jul 2020 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Van Karoo-stilte tot Japanse neon: ’n wêreld van kontraste op Leef Jou Reis

In hierdie splinternuwe seisoen neem Gerrie Pretorius kykers op ’n sielryke reis deur die uiterstes van die aardbol van die historiese mysteries van Roemenië en Transilvanië, deur die kulinêre en spirituele dieptes van Japan, na die prag van Noorweë en terug na die hartjie van die Karoo. Dit is nie…
8 Apr 1PM 9 min